Afrikaans is very similar to Dutch. In fact the former is based on Dutch. So here's a funny joke and if you can't understand it, read the next tip.
Die aap sit in die boom en rook dagga.
Die akkedis sien hom en roep "Aap, Aap! Wat maak jy?"
Die aap antwoord, "Hey daar. Ek rook bietjie dagga. Wil jy my join?"
Die akkedis klim op en rook saam met aap.
"Ek raak dors", sê akkedis toe vir aap.
"Gaan drink water daar by die rivier", sê aap.
Akkedis gaan toe om water te drink, maar is so gerook hy val toe in die water.
Krokkodil swem toe verby en help akkedis uit en vra hom hoekom hy so funnylyk. Akkedis vertel hom dat hy en aap in die boom sit en dagga rook.
Krokkodil sê hy glo dit nie, hy wil self gaan kyk wat aangaan.
Krokkodil staan toe onder by die boom en roep"Aap! Aap!"
Aap kyk af en skrik.
"F*k! Hoeveel water hét jy gedrink?"
Leave a Comment